Liewe Haydn, Christie, Sasha, Joshua, Vincent, Pieter, Francis, Mittah, Simon, Paulina & Isaac,
Na twee jaar se wag kon ons uiteindelik by die Pitse Lodge kom. ’n onvergeetlike herinnering vir ons. Regtig alles was perfek.
Jou toewyding en omgee vir ons het dit alles wonderlik gemaak. Die safari uitstappies saam met Haydn was super cool met natuurlik die hoogtepunt om die luiperd te sien (met die hulp van die giraffe).
Nog ’n hoogtepunt of hoogtepunte was die ontbyte, middagetes en beslis die aandetens wat Francis gemaakt het. Ons het nog te goed sy raps, maar sy kos is Michelinster waardig.
Dankie weereens vir almal.
Ons wens jou sukses toe in die komende tye, beide by die werk en privaat.
Ons sien uit daarna om oor drie jaar terug te kom en hoop om jullie almal weer te sien.